My broer (vanuit Zuid-Afrika) het 'n jaar gelede 'n Medion MD 7425 kamera gekoop by die Aldi in Gent. Intussen het hy 'n probleem gekry daarmee. Die kamera skakel aan, speel muziek en 'n groen liggie flikker. Daarna is alles gelock en niks kan gestel of gebruik word, Menu, enz. Ongelukkig geen kennis van Duits.
Sorry vir die Afrikaanse taalgebruik, miskien is dit tog verstaanbaar.
Sorry vir die Afrikaanse taalgebruik, miskien is dit tog verstaanbaar.
Comment